Leer tel met diere in Afrikaans

- Publisher: HPH Publishing
- Genre: Education
- Released: 5 Feb, 2014
- Size: 121.4 MB
- Price: $7.99

- App Store Info
Description
Leer jou kind tel met die hulp van pragtige dier foto's.- Leer om te tel van 1 tot Ontelbaar
- Luister hoe die nommers uitgespreek word
- Vryf oor die prent om die dier foto te sien en oor diere te leer
Koop die app nou en maak jou kind se dag.