Leer spel met diere in Afrikaans

- Publisher: HPH Publishing
- Genre: Education
- Released: 7 Feb, 2013
- Size: 33.7 MB
- Price: $11.99

- App Store Info
Description
Leer jou kind spel met die hulp van pragtige dier foto's.- Leer die alfabet skryf
- Luister hoe die letters uitgespreek word
- Vryf oor die prent om die dier foto te sien en oor diere te leer
- Toets jou kind met drie spel toetse.
Koop die app nou en maak jou kind se dag.